Rise sê Gauteng kort behoorlike beplanning vir groei na China ooreenkoms

Rise Mzansi sê die groei in Gauteng is afhanklik van ‘n behoorlike begroting en implementering, nie net planne nie. Die party verwelkom die provinsie se handelsooreenkoms met China, wat boere sal toelaat om rooibos, heuning, biltong en moringa uit te voer, maar waarsku teen korrupsie en swak bestuur, wat ekonomiese groei kan ontspoor. Gugu Ndima van Rise Mzansi vra dringende oplossings vir misdaad, infrastruktuur en sukkelende munisipaliteite om die provinsie op koers te hou: