Oekraïne: Rusland het strategiese doelwitte wat hy nie sal laat vaar nie
Die oorlog in die Oekraïne is vandag drie jaar gelede begin met Rusland se inval. Die Amerikaanse regering onder leiding van Donald Trump dryf vrede aan maar het ‘n pro-Russiese aanslag in die verband. Volgens die hoof van die Oekraïnse intelligensiediens, Kyrylo Budanov, het Rusland ‘n strategiese plan wat hy nie sal laat vaar nie en soek nou ‘n skiestilstand, maar net vir ‘n kort periode.