Skoolbefondsing-hersiening ‘op menseregte gebaseer’
Die skoolbefondsingstelsel word her-evalueer deur die onderwysministerie om verskille in finansiële hulpbronne-toekenning tussen landelike en stedelike skole aan te spreek. Ten spyte daarvan dat onderwys konstant 20 persent van die nasionale begroting kry, duur beduidende ongelykhede tussen skole voort. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die onderwysministerie se uitvoerende direkteur, Sanet Steenkamp, wat uitbrei.