Freeth se lang stap vir geregtigheid – SAOG tribunaal steeds in limbo

Die Zimbabwiese boer Ben Freeth het in Maart verlede jaar sy meer as 2 000 kilometer-tog te perd na Namibië aangepak om aandag te vestig op die SAOG tribunaal wat in 2014 ontbind is. Die kwessie is nog steeds hangende. Die Suidelike Afrika Landbou Inisiatief, Saai, het ‘n beroep gedoen vir die herinstelling van die tribunaal. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met dr. Theo de Jager, die uitvoerende direkteur van Saai, wat ‘n opdatering gee.

De Jager vertel verder oor wat vorentoe sal gebeur.