VSA-hulp: Hoekom huil julle? 

Amerikaanse president Donald Trump se staking van befondsing het talle Afrika-lande op hol met verskeie maatskaplike en gesondheidsprojekte wat gestaak moet word. Maar, die oud-Keniaanse president Uhuru Kenyatta vra hoekom huil julle daaroor…