Thabo Mbeki bring hulde aan Nujoma
Huldeblyke stroom in vir oud president Sam Nujoma. Die SABC joernalis, Sophia Mokoena het ‘n onderhoud met die tweede Suid Afrikaanse president, Thabo Mbeki gepraat. Die twee vryheidsvegters het saam gewerk vir die onafhanlikheid van die twee Suider Afrika lande. Hy gee meer inligting oor die band wat hulle gedeel het.