Botha gesels oor Masilingi, wat was en wat kom
Namibië se naelloop-ster Beatrice Masilingi het die naweek die 200 meter by die Tampere-binnehuisbyeenkoms in Finland gewen en tweee gekom in die 60 meter-wedloop. Haar tyd van 23,54 sekondes in die 200 meter was ‘n nuwe nasionale binnenshuise rekord. Kosmos 94.1 Sportnuus het gesels met Masilingi se afrigter, Henk Botha.