Beveilig jou kind op die internet

Veiliger Internetdag word jaarliks op 11 Februarie gevier en bevorder aanlynveiligheid en verantwoordelike digitale betrokkenheid onder die tema “Saam vir ‘n beter internet.” Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, ondersteun die inisiatief met sy kinder-aanlynbeskermingsprogramme, wat kinders, ouers en opvoeders opvoed oor aanlynrisiko’s soos kuberafknouery, skadelike inhoud en sogenaamde aanlyn predatore. Ella-Betty Chapoto, die verbruikersverhoudinge- en voorspraakpraktisyn by Cran, het meer oor die dag.