Personeeltekorte in gesondheid moet aangespreek word
ActionSA het ‘n dringende parlementêre debat aangevra oor die krisis waarin duisende werklose mediese beroepslui verkeer, ten spyte van ernstige tekorte aan openbare gesondheidsorgpersoneel in Suid-Afrika. Die party beklemtoon 22-persent van befondsde poste vir dokters, spesifiek in die Vrystaat en Mpumalanga, is nie gevul nie. Matthew George van ActionSA bepleit die beveiliging van die gesondheidsorgstelsel: