Verbod op vervoer van gesplete hoefdiere in KZN, Oos-Kaap

Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling beveel ten sterkste aan dat ‘n beperking op die beweging van lewende gesplete hoefdiere in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap ingestel word, om die verdere verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk sê openbare bewusmakingsveldtogte sal uitgebrei word om te verseker dat vee-eienaars waaksaam bly: