SA moet grense beter beheer, 22 612 buitelanders in die tronk in buurland

Die Polisie en Gevangenisse se Burgerregte-unie vra vir strenger grensbeheer, weens kommer oor oorvol tronke met 22 612 buitelandse burgers in die tronk. Die voorsitter van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste, Kgomotso Ramolobeng, het vandeesweek onthul 4,2 miljard Suid-Afrikaanse rand is aan buitelandse gevangenes bestee. Popcru-woordvoerder, Richard Mamabolo, waarsku poreuse grense bedreig die nasionale veiligheid en vererger die krisis: