Meld omgevalle kraglyne aan, dis gevaarlik!

Nored se woordvoerder, Simon Lukas, versoek die publiek gevra om enige omgevalle kraglyne aan te meld om veiligheid te verseker, veral gedurende die reënseisoen. Dit is omdat die kraglyne steeds lewendig is en ‘n veiligheidsgevaar inhou. Lukas het in ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus gesê veiligheid is Nored se prioriteit. Nored se woordvoerder, Simon Lukas, versoek die publiek gevra om enige omgevalle kraglyne aan te meld om veiligheid te verseker, veral gedurende die reënseisoen.