Geingos waarsku oor slenters

Die kantoor van die derde presidentsvrou van Namibië het kommer uitgespreek oor ‘n toename in swendelaars wat Monica Geingos naboots. Die jongste skemas behels KI-gemanipuleerde video’s van Geingos wat bedrieglike beleggingsgeleenthede bevorder. Die publiek word versoek om waaksaam te bly, te vermy om met sulke inhoud betrokke te raak en hierdie swendelary aan te meld. Geingos het meer…