WGO vra Tump om te heroorweeg
Die Wêreldgesondheidsorganisasie moedig president Donald Trump aan om sy besluit om Amerika aan die organisasie te onttrek, te heroorweeg. Trump het Maandag ʼn uitvoerende bevel onderteken om te onttrek en sê die organisasie het die Covid-19-pandemie swak hanteer, en kon nie sy onafhanklikheid van die onbehoorlike politieke invloed van lidlande bewys nie. Tarik Jasarevic van die WGO sê hulle sien uit na opbouende gesprekke om die vennootskap tussen Amerika en die organisasie te behou: