Meatco se ignoreer van kabinetsvoorskrif kan rampspoedig wees

Meatco se direksie het ‘n kabinetsvoorskrif geïgnoreer dat die kontrak van sy uitvoerende hoof, Mwilima Mushokabanji, verleng moet word. Die raad het verlede week aangekondig dat Patrick Liebenberg op 1 Februarie as waarnemende uitvoerende hoof aangestel sal word. Reaksie is van die landboukenner Wallie Roux ontvang oor Meatco se optrede, wat dalk negatiewe gevolge vir die maatskappy sal hê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *