Afrika-leiers moet hul ‘man’ staan

Die politieke ontleder Kenneth Mokgathle doen ‘n beroep op Afrika-regerings om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle eie krisisse en volhoubare oplossings te kry. Hy sê in die noorde van Mosambiek is ekstremistiese groepe soos Al-Shabaab verantwoordelik vir wreedaardige aanvalle en die dood van mense, terwyl nog ‘n ekstremistiese groep, Boko Haram, verwoesting saai in Nigerië. Mokgathle sê dit is betreurenswaardig dat volksmoord gepleeg word in Soedan, maar Amerika en Europa is meer uitgesproke daaroor as Afrika-leiers:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *