Defend our Democracy vra ook Stilfontein-ondersoek

Defend our Democracy sê hy steun die oproep vir ‘n ondersoek na opsetlike nalatigheid wat uitgeloop het op onwettige mynwerkers wat aan uithongering dood is by die Buffelsfontein-mynskag in Stilfontein in Noordwes. Die woordvoerder Andries Sibanyoni sê 78 liggame is na die oppervlak gebring nadat ‘n hof ‘n reddingsoperasie beveel het, en nog 246 mense is lewend aangetref. Hy sê die reg tot lewe, wat in die Grondwet gewaarborg word, ongeag iemand se nasionaliteit of regstatus, is geskend:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *