Starmer onderteken 100-jaar ooreenkoms met Kiëf

Die Britse premier Keir Starmer is in die Oekraïne en sal ‘n 100-jaar vennootskapsooreenkom met president Volodymyr Zelensky onderteken. Die Britte sal ongeveer 3 miljard pond jaarliks op hulp en ondersteuning bestee. Die land se sake-sekretaris, Jonathan Reynolds het met Sky News gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *