Lukas gaan Fespaco toe

Lukas, die jongste rolprent deur Namibië se Ombetja Yehinga Organisasie, of OYO, is gekies vir die gesogte Fespaco-rolprentfees in Burkina Faso, en sal in die kriticiweek-kategorie meeding. Die Fespaco word van 22 Februarie tot 1 Maart in die hoofstad Ouagadougou gehou. Vanjaar se 29ste uitgawe bevat 235 rolprente uit 48 lande, gekies uit 1 351 voorleggings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Phillipe Talavera, die stigter en direkteur van OYO, wat sê dit is ‘n groot eer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *