Rhino Momma sê oor stroopsyfers, Starlink

Reaksie word ontvang op die jongste stroperysyfers wat deur die lynministerie bekend gemaak is. Teen die einde van 2024 is 81 renosters gestroop, ‘n toename vanaf 77 in 2023. Die omgewingministerie het Etosha Nasionale Park as ‘n stropery-brandpunt geïdentifiseer. Die ministerie veroordeel ook die barbaarse optrede van stropers ten sterkste. Kosmos 94.1 Nuus het met Jaco Muller van die Rhino Momma Project gepraat.

Muller sê daar is beskikbare tegnologie om stropery te bekamp maar dan moet daar internet-toegang wees in landelike gebiede wat Starlink kan verskaf.  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *