Verantwoordelikheid vir Stilfontein berus by Mantashe

Mining Affected Communities United in Action eis aanspreeklikheid van die minister van Minerale Bronne, Gwede Mantashe, vir die Stilfontein-slagting. Die uitvoerende direkteur, Christopher Rutledge, berig 154 is gered en die liggame van 78 is uit die mynskag gehaal, met ongeveer 400 onwettige mynwerkers wat steeds ondergronds is. Rutledge beklemtoon haglike toestande, maar loof vrywilligers uit die gemeenskap wat lewens gered het. Hy het gevra vir ‘n kommissie van ondersoek na die aangeleentheid:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *