PDM Jeugliga hou vol met sy eise oor Jeugraad

‘n Hofbevel is uitgereik wat Julia Nekwaya van die PDM se jeugliga en William Minnie van die LPM verbied om die bedrywighede van die Nasionale Jeugraad te belemmer. Dit kom na protesaksie oor die tussentydse raad wat deur die lynminister aangestel is na ‘n raad reeds verkies was. Ten spyte hiervan gaan die res van die groep jongmense voort en het ‘n protes vir vandag gereël by die Jeugraad se hoofkwartier. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Vakamuine Kamutueza van die PDM, wat hulle eise uiteensit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *