Nangula Mbako-stigting onderstreep belang van vloed-hulpverlening

Die Nangula Mbako-stigting is aktief betrokke by bystand verlening aan die slagoffers van onlangse oorstromings in Windhoek, wat aansienlike skade en verlies van besittings tot gevolg gehad het. Dit verskaf kospakkies, komberse en noodsaaklike voorrade aan mense wat alles verloor het. Die stigting moedig die publiek aan om skenkings te maak om die ramphulppogings aan te vul. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met dr. Nangula Mbako, die organisasie se stigter, wat die belangrikheid van gemeenskapsondersteuning tydens die krisis beklemtoon. Mbako het meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *