DA sê zama zamas doen net skade

Die DA glo onwettige myners is skadelik vir die bedryf en die omliggende gemeenskappe omdat hulle belegging verdryf en staatsinkomste steel. Dit gebeur terwyl onwettige mynwerkers van November verlede jaar af ondergronds vasgekeer is in die Buffelsfonteinmyn in Noordwes. James Lorimer van die DA sê dit lyk of die probleem is dat om ‘n uitgangs-operasie vir die zama zamas te reël, sal die spesialis-reddingspoging befonds en amptelik goedgekeur moet word:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *