Mango Groove vier 40 jaar met spesiale konsert

Mango Groove vier Sondagaand 40 jaar in die musiekbedryf met ʼn eenmalige konsert in Kaapstad as deel van Kirstenbosch se Summer Sunset-konserte. Die groep gelei deur Claire Johnston, is in 1984 gestig en spog met ses albums en talle enkelsnitte. Johnston sê dit gaan nie net oor die viering van Mango Groove nie, maar vereer Suid-Afrika se reis en al die mense wat die groep oor die dekades ondersteun en geïnspireer het. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *