DA tevrede met BELA-wet onderhandelinge

DA-leier John Steenhuizen sê die onderhandelings in die regering van nasionale eenheid wat dit moontlik maak vir die BELA-wet om ingestel te word, is ‘n wen-wen skikking, sonder dat bestaande grondwetlike regte tot moedertaalonderrig ondermyn word. DA-woordvoeder Willie Aucamp sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube moet norme, standaarde en regulasies uitreik wat die instelling van die bestrede artikels sal reguleer.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *