Knopvelsiekte nou ook in Okakarara

Die Direktoraat Veeartsenydienste het die jongste in verband met die uitbreking van knopvelsiekte wat in die Okakarara-kiesafdeling in die Otjozondjupa-streek opgespoor is gegee. Van die diere het reeds gevrek. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Simon Nghipandulwa, die landbouministerie se woordvoerder.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *