Oekraïne moet versterk word, ook vir toekoms – Navo

Navo se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê dis belangrik om strategieë gereed te hê om Oekraïne te versterk in geval van toekomstige vredesonderhandelings met Rusland. Die Kremlin het verlede week gesê die oorlog in Oekraïne sal voortgaan tot president Vladimir Putin se doelwitte deur militêre optrede of onderhandeling bereik word. Rutte beklemtoon omvattende bystand, insluitend lugverdediging en ander wapenstelsels, om Oekraïne se posisie te versterk:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *