ECN-inspeksie is toonaangewend vir land se demokrasie – Swapo

Vandag is die tweede dag wat politieke partye se verteenwoordigers verkiesingsmateriaal inspekteer en die Swapo Jeugliga sê hy ondersteun die proses. Ephraim Nekongo, sekretaris van SPYL, het met die media gepraat en die belangrikheid daarvan erken en beklemtoon dat dit die land se verbintenis tot demokrasie en die oppergesag van die reg weerspieël. Nekongo is aan die woord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *