Bodkomitee in SA aangestel vir 2027-F1December 19, 2024

Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die totstandkoming van ‘n bestuurskomitee aangekondig om ‘n proses te lei om Formule Een na Suid-Afrika te bring. Hy het op ‘n nuuskonferensie op die Kyalami-Grand Prix-baan in Midrand, Gauteng, gesê die komitee sal die stad en baan kies vir oorweging en evaluering van potensiële promotors, die bod koördineer en seker maak daar word aan alle vereistes voldoen vir ‘n wedren teen 2027:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *