Deepsea Bollsta is terug in Oranje-bekken

Sintana Energy sê Northern Ocean se Deepsea Bollsta-tuig is gereed om sy verkenningsveldtog op Blok 2813B, in die Kapana-1X-put te begin. Dit kom na QatarEnergy ingeskakel het by PEL90 in ‘n gesamentlike onderneming. QatarEnergy het ‘n belang van 27,5 persent verkry in die blok wat deur Harmattan Energy Limited bedryf word. Sintana sê die toetrede van QatarEnergy tot PEL 90 verskaf verdere bewyse van die kwaliteit en potensiaal van die portefeulje in die Oranje-bekken. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *