Klopjag vlek romanse bedrogspul in Nigerië oop

Nigerië se teenkorrupsie-agentskap sê hy het 792 verdagtes gearresteer in ‘n klopjag op ‘n gebou wat vermoedelik ‘n middelpunt is vir bedrieërs wat slagoffers met aanbiedinge van romanse lok, en dan druk op hulle toepas om kontant te oorhandig vir vals kripto-beleggings. Die verdagtes, insluitend 148 Chinese en 40 Filippynse burgers is in Lagos gearresteer in ‘n luukse gebou met ‘n oproepsentrum. Sosiale media platforms is vir die bedrogspul gebruik. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *