Jongste bek- en klouseer is ‘n ander variant, baie gevaarlikAugust 16, 2021
Daar is baie groot kommer oor die jongste bek- en klouseer uitbreking wat Vrydag in die Zambezi-streek bevestig is. Die uitbreking is ‘n nuwe variant van die virus, bekend as ‘Tipe Zero’ en owerhede is op soek na entstof teen die variant. Die goewerneur van die streek Lawrence Sampofu het boere gevra om kalm te bly.