Water is die belangrikste hulpbron in Namibië – SchlettweinAugust 16, 2021

Die Namibiese landbouministerie het baie goeie vordering gemaak in die voorsiening van water aan gemeenskappe regoor die land. Die teiken is om water aan alle landsburgers te voorsien soos die minister, Calle Schlettwein, aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *