September is vir die kinders, sê kankerverenigingAugust 16, 2021
Die Namibiese Kankervereniging het verskeie aktiwiteite in September ter ondersteuning van sy Chica-program, oftewel, kinders wat kanker beveg. Rolf Hansen, hoof uitvoerende beampte by die vereniging het die besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.