Virtuele museum oor Namibiese modeAugust 16, 2021
Die Museumvereniging van Namibië loods die land se eerste virtuele museum, die van Namibiese mode, om Vrydagoggend. Die projek is met verskeie vennote wat Unesco insluit, moontlik gemaak. Ndapewoshali Ashipala, operasionele bestuurder by die vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.