EFF gekwel oor Waluś se deportasie
Die EFF sê hy is gekwel deur die deportasie sonder geregtigheid van wie hy noem ‘n regsgesinde rassis en sluipmoordenaar van die vryheidsheld Chris Hani. Janusz Waluś keer sal na Pole terugkeer na afloop van sy parool van twee jaar, wat in 2022 toegestaan is. Die EFF sê wat die ergste seermaak is dat Mama Limpho Hani, vir meer as 30 jaar geregtigheid vir haar man gevra het, maar dit nou nie sal kry nie. Die party sê diegene wat Hani hulle kameraad genoem het, het nou sy moordenaar vrygelaat.