Ramaphosa beklemtoon sterk verhouding met Nigerië
President Cyril Ramaphosa en die Nigeriese president, Bola Tinubu, het die sterk bilaterale verhouding tussen die twee lande herbevestig en is van mening dit is gebou op meer as 30-jaar se wedersydse respek en samewerking. Ramaphosa het Tinubu en sy afvaardiging verwelkom vir die 11de bi-nasionale kommissie-gesprekke. Hy het optimisme oor dieper ekonomiese samewerking uitgespreek, met die fokus op die verwydering van beleggingshindernisse en die bevordering van sterker sake-bande: