BW Energy soek ook ‘n stukkie van die olie-koek
Noorweegse BW Energy het sy eerste put geïdentifiseer, die Kudu-evalueringsput in die Oranje-bekken en dis nie vir eksplorasie nie. Boorwerk sal volgende jaar begin op wat die maatskappy beplan sal vier putte wees. Hy poog om bronne by te voeg by die Kudu-gasveld en natuurlik die soektog na olie na die onlangse ontdekkings. BW is veral geïnspireer deur die reuse ontdekking wat Galp in sy Mopane-put gemaak het, nes wes van sy eksplorasie gebied.