ECN sê oor stembrief-goedkeuring

Die ontwerp van die stembriewe vir die verkiesing is deur al die politieke partye afgeteken, volgens die Verkiesingskommissie. Dit sluit in die PDM, Republikeinse Party en die Christian Democratic Voice, wat nie afgevaardigdes na Johannesburg gestuur het om die drukproses te monitor nie. De Wet Siluka, die kommissie se woordvoerder, het meer.