Fury beloof uitklophou wanneer hy en Usyk weer baklei

Die Brit Tyson Fury is vol vertroue vir ‘n uitklop-oorwinning oor Oleksendr Usyk van Oekraïne in hulle herontmoeting in Saoedi-Arabië op 31 Desember. Fury het in Mei deur ‘n nie-eenparige beslissing teen Usyk verloor, maar mik nou daarna om die WBC-titel te herower. Hy het op ‘n nuuskonferensie gesê hy erken dit was ‘n regverdige oorwinning, maar beloof om meer gefokus te wees: