Unam presteer goed met wetenskaplike navorsing

Die vise-kanselier van Unam professor Kenneth Matengu het sy jaarlikse rede oor die stand van sake by Unam op Keetmanshoop vanoggend gelewer. Hy het veral klem gelê op die wetenskaplike navorsing van die instansie en sê maatskaplike wetenskappe en mediese navorsing loop ver voor.