PDM hou voet by stuk hy gaan hof toe oor stembrief-tender

Die herrie oor Ren-Form se aanstelling om die stembriewe vir die verkiesing weier om te gaan lê. Die PDM het standpunt ingeneem en eis dat die toekenning omgekeer word of hy sal die hof nader. Intussen is die waarnemingsproses in Johannesburg ook vertraag en het steeds nie begin nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die PDM sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe gepraat oor die jongste.