Vroulike dwelmmuile gewaarsku

Generaal-majoor Anne Marie Nainda het ‘n waarskuwing aan veral jong vroue in die land gerig om hulle nie skuldig te maak aan die smokkelary van dwelms nie. Daar is onlangs berig dat ten minste 25 Namibiërs is sedert 2016 net in Brasilië gearresteer vir dwelmhandel waarvan die meerderheid vroue is. Nainda vra beter samewerking tussen die publiek en owerhede.