Netanyahu ondersteun nie ‘n tweestaat-oplossing nie

Die gewese speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, sê Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het volgens haar nog nooit in vrede of ʼn tweestaat-oplossing geglo nie. Die Internasionale Geregshof het in Julie bevind dat Israel die onwettige besetting en apartheidstelsel moet beëindig. Dit baan die weg na vrede en ʼn tweestaat-oplossing. Pelosi sê Amerika het nog altyd ʼn tweestaat-oplossing ondersteun: