Mbumba verdedig mynbou in Duitsland

President Nangolo Mbumba is tans in Duitsland op amptelike besoek aan die Volhoubaarheidskonferensie in Hamburg. Hy het ‘n onderhoud aan Deutsche Welle toegestaan waarin hy gevra is om die toenemende mynbou in die land nie die lewensgehalte van die landsburgers negatief kan raak nie.

En oor Netumbo Nandi-Ndaitwah as Namibië se moontlike eerste vroulike president, sê Mbumba niemand is beter gekwalifiseer nie.