Israel mag verdedig maar dit maak saak hoe – Harris

Amerika se visepresident Kamala Harris het herhaal dat Israel die reg het om homself te verdedig, maar volgens haar maak dit saak hoe hy dit doen. Tydens die Hamas-aanval op Israel op sewe Oktober verlede jaar is 1 200 mense vermoor wat 46 Amerikaanse burgers insluit. Sowat 250 is gyselaar geneem. In Israel se wraakaanvalle is byna 42 000 Palestyne volgens berigte dood. Harris het in ʼn onderhoud op CBS News se 60 Minutes gesê ʼn skietstilstand in Gaza en Libanon is dringend nodig: