Daar’s meer as net oor die weg kom vir die eenheidsregering – Bosa

Build One South Africa het die regering van nasionale eenheid versoek om ‘n omvattende plan vir staatsbestuur aan te neem. BOSA sê die regering se eerste 100 dae was 50-persent suksesvol met ‘n gebrek aan gedeelde beleidsrigtings. Dit het aanleiding gegee tot vertragings rondom sleutelkwessies soos die BELA-wet en die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan. BOSA se leier, Mmusi Maimane, het gewaarsku beleidsdooiepunte en groeiende verdeeldheid bedreig die administrasie se bestendigheid: