Toelaes beplan vir einde Augustus

Die Ministerie van Armoede-uitwissing het aangekondig dat verhoogde toelaes vir oumense, gestremde individue en kwesbare kinders, wat oorspronklik vir April geskeduleer was, vertraag is. Betalings word nou aan die einde van Augustus verwag. Lukas Haufiku, woordvoerder van die ministerie wat die toelaes hanteer bring ons op hoogte met die jongste en of die ministerie op koers is om die betalings te maak.