150 dae sonder beurtkrag
Eskom het 150 dae sonder beurtkrag bereik, wat ‘n eerste is sedert 2020. Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie Samantha Jane Graham skryf die mylpaal toe aan ‘n verbeterde prestasie by sekere kragstasies, veral dié wat deur vroue bestuur word. Terwyl sy erkenning gee aan die aansienlike vordering, het sy die parlement ingelig dat die risiko van beurtkrag voortduur, al word die geïntegreerde energie- en hulpbronplanne voortgesit: